Wonnie Inligiting

Die Wonnie leefwyse
'n Wonnie is gehoorsaam!
'n Wonnie daag betyds op!
'n Wonnie respekteer mede-Wonnies!
'n Wonnie is trots op homself en sy werk!
'n Wonnie se optrede spreek van fyn opvoeding!
'n Wonnie respekteer ander se eiendom en privaatheid!
'n Wonnie vertoon mooi en aangename karaktertrekke!
'n Wonnie is hulpvaardig!
'n Wonnie vertoon altyd netjies!
'n Wonnie groet altyd vriendelik!
'n Wonnie se taalgebruik is keurig!
'n Wonnie hou sy omgewing skoon!

Kliek op die skakel Prospektus om meer van ons skool te wete te kom.

 

Prospektus.doc      Prospektus.pdf

 

LAERSKOOL WONDERBOOM SKOOLGELDE 2011

 

OPSIE 1 – MAANDELIKS
OPSIE 2 – EENMALIG
Betaalbaar voor of op 1 Maart 2011

Skoolgeld        R570 x 11  = R6 270 + Aanvangsbedrag     R570     = R570

 

TOTAAL:                               R6 840

 

Skoolgeld          R570 x 12 = R6 840 -

10%                                              R684    

 

TOTAAL:                       R6 156      

Bankbesonderhede: Laerskool Wonderboom

ABSA Tjekreknro. 5260144369         Takkode: 632005

LW: Die leerling se rekeningnommer vanaf Gr.R na Gr.1 gaan verander

 

 

 

  

GRAAD R

WOELIGE WONNIES SKOOLGELD 2011

 

OPSIE 1 – MAANDELIKS

OPSIE 2 – EENMALIG

Betaalbaar voor of op 1 Maart 2011

Skoolgeld          R580 x 11= R6 380 +

Aanvangsbedrag     R580     = R580

 

TOTAAL:                                R6 960

Skoolgeld          R580 x 12 = R6 960 -

10%                                       R696    

 

TOTAAL:                           R6 264      

Bankbesonderhede: Laerskool Wonderboom

ABSA Tjekrekno. 5260144369   Takkode: 632005

 

 

 

 

NASKOOLSENTRUM – 2011

 

Naskoolgeld    R500 per maand x 11

Dagbesoekers R50 per dag                        Skoolvakansies R65 per dag

Bankbesonderhede: Laerskool Wonderboom

ABSA Tjekrekno. 5260144369     Takkode: 632005

LW: Gebruik rekeningnr. as verwysing!

 

Geloof: Dans vandag op die musiek van môre - Anoniem