Woelige Wonnies

 

Reg in die hartjie van Laerskool Wonderboom is die Woelige Wonnies Kleuterskool. Hier leer ons so speel-speel en

sonder dat ons daarvan bewus is, word ons sommer baie slim. Ons Graad R klasse bestaan al die afgelope 13 jaar.     

 

Graad R onderwyseresse:

 

Me. Hester Potgieter

(Uileklas - eerste klas langs die speelparkie)

 

Me. Helène Fourie

(Poueklas - tweede klas vanaf die speelparkie)

 

Me. Nerina Freeman

(Suikerbekkieklas - by die speelparkie)

 

Mev. Reneitte Havenga

(Tinktinkieklas - in die speelparkie)

 

Me. Alida Reyners

 

Woelige Wonnies Kleuterskool:

(Direkte Lyn): 012 543 2856

 

 

Loading...