Voortrekkers

 

 

D A G B E S T U U R

 

Kommandoleier

Gary Hendry  0825653752/0125430374

garyhendry@vodamail.co.za

 

AKL (Admin)

Milli Harding  0828771021

milliharding@hotmail.co.za

 

AKL (PD sake)

Reinette de Koker

reinettedk@telkomsa.net

 

AKL (Verkenners)

Dárel Nel

darelnel@mweb.co.za

 

AKL Algemeen

Danie Erasmus

danie.erasmus@eeinvest.co.za

 

AKL Bemarking

Anika Hendry

anikahendry@vodamail.co.za  
       

 PENKOP EN DRAWWERTJIE OFFISIERE

 

Graad nul

Lida Serfontein

 

 

Graad 1

Reinette de Koker

reinettedk@telkomsa.net

 

Graad 2

Rassie van der Merwe

rassie@miosaone.co.za  
  Riette Liebenberg rietteliebenberg@gmail.com  

Graad 3

Amanda Krugel

agkrugel@lantic.net

 

Graad 4

Anika Hendry

anikahendry@vodamail.co.za

 

Graad 4

Gary Hendry

garyhendry@vodamail.co.za

 

Graad 5

Sunette Botha

SBotha1975@gmail.com

 

Graad 6

Ilze Lock

ilze_lock@merck.com

 

Graad 7

Marissa Botha

mwmarisb@iafrica.com

 

 

Vir algemene Voortrekkersake : gaan na www.transvaal.voortrekkers.org.za en www.voortrekkers.org.za

Klik op die skakel om die dokument oop te maak vir aflaai, hieronder: 

Voortrekkerdrag.pdf

Wat is die Voortrekkers? (pdf)

2011 Kentekendae.pdf

Brosjure.pdf

Ledegeldbrief.doc

Lidmaatskap_jeuglid.doc

Lidmaatskap_volwassene.doc

Gr.R-Inligtingsbrief.doc

Vrywaring van Nie-Voortrekker

Prospektus2011

ABC_Erkenningstelsel

 

Datums :

19Jan : Inskrywing en spanindeling 16h00 op rugbyveld

26 Jan : vrugtefees ! 16h00 - 18h00 op rugbyveld

28 Jan : Kommado opening seremonie en ouer kuier - 18h00 op rugby veld

 

WAT IS DIE VOORTREKKERS?

Die Voortrekkers is ‘n outonome dinamiese Christelike kultuurbeweging vir die Afrikaner jeug.

Dit staan onder leiding van volwasse leiers, met Bybels-Christelike lewens- en wereldbeskouing

as grondslag. Omdat kultuur alle menslik handelinge insluit, maak die Voortrekkers vir alle

fasette van menswees voorsiening en is die ideal om gebalanseerde persone daar te stel,

gereed vir hul roeping as Christen(mens), as Afrikaner en as burger van sy land.

In sy wese is Die Voortrekkers ‘n diensbeweging wat ingestel is op geestelike en nie op

materiële waardes nie. Die Voortrekkers is nie gekoppel aan ‘n bepaalde kerk nie, maar

beoefen die gereformeerde godsdiens in die ruimste sin van die word.

Die Voortrekkers ondersteun nie ‘n bepaalde politieke party nie, maar moedig sy

lede aan om goeie landsburgers te wees en hul staatkundige verpligtinge getrou

na te kom. Die Voortrekkers is nie ‘n semi-militaristiese organisasie nie, maar moedig

gedissiplineerdheid op alle terreine aan.

Die Voortrekkers gebruik die spanstelsel vir sy werksaamhede. ‘n Aantal maats van

dieselfde portuurgroep, verkieslik vn dieselfde gemeenskap en van dieselfde geslag,

vorm ‘n span saam met ‘n volwassene om die voorgeskrewe werk in gereelde, weeklikse

spanbyeenkomste af te handel. Hierdie stelsel beid die geleentheid om mekaar in die

klein groupies te leer ken en om vrymoedigheid tot deelname te oefen.

 

DIE NAAM : DIE VOORTREKKERS

Die naam van Die Voortrekkers skiet wortel in die verlede. Die historiese Voortrekkers

was bekend vir hul vryheids- en godsdienssin, vir reinheid en stoere krag en was

baanbrekers wat die beskawing in die binneland ingedra het. Net so moet die

voortrekkers van vandag dieselfde besieling en verheffende invloed uitdra.

Die naam  Die Voortrekkers vir hierdie jeugbeweging dui op die geskiedkundige

gebondenheid, die roepingsbewustheid en die toekomsgerigtheid wat sy lede

wil uitdra.

 

VISIE VAN DIE VOORTREKKERS :

Om die Afrikanerkind in sy volle menswees toe te rus om sy roeping binne die

afrikanervolk te vervul

 

MISSIE OF REDE VIR DIE BESTAAN VAN DIE VOORTREKKERS :

Jong Afrikaners wat ‘n verskil maak.

GRONDSLAG VAN DIE VOORTREKKERS

 

Die basis waarop alles in die Voortrekkers rus, is die Woord en skeppingsopenbaring

van God Drie-enig