Swem
|
Loading... |
SWEM Interhuis 2011
Groot SUKSES!
SWEM 2010 - Noord van die Berg WENNERS!
Tydens die jaarlikse Noord v.d. Berg swemgala, Donderdag 21 Oktober, verower Laerskool Wonderboom die titel en trofee as wenners!
Hulle verower ook drie ander trofeës, nl. Senior Victor Ludorum wat aan Divan du Piesanie oorhandig is, Beste Dogterspan en Beste Seunsspan!
Divan het ook die rekord in die o/14 rugslag gebreek en Coenraad de Beer in die o/8 rugslag. Maar Laerskool Wonderboom stop nie daar nie.
Tydens die B-liga swemgala 26 Oktober, stap hulle ook uit as die wenners en beweeg dus op na die A-liga.
HARDE WERK WORD ALTYD BELOON!