Staccato's
|
Loading... |
2010 skop af met ‘n lekker oefenkamp, 29 – 31 Januarie. Vanjaar se doelwit is om Spektrum te wen en dit gaan toewyding en baie ure se oefening verg.
Met ‘n uitstekende produksie “Time Warp” en ‘n uitsonderlike choreograaf, Marleina Marsh, word die Staccato’s na die Tshwane Jeugkunstefees se gala-aand uitgenooi in die staatsteater.
Daar was verskeie optredes deur die jaar maar die hoogtepunt was Spektrum toe die Staccato’s die eerste plek met Laerskool Kenmare gedeel het. Sterkte vir 2011!
HUIDIGE AKTIWITEITE:
· Nuwe Staccato-lede: Revuekamp te Camp Discovery 28 – 30 Januarie 2011.