Skooldrag
|
SOMERSDRAG |
|||||||||||
|
|
|
||||||||||
|
Somersdrag Gr.1-6 Dogters Blou skoolrok, wit sokkies en swart skoolskoene Skooltrui, windbreker, skoolbaadjie of sweetpakbaadjie* |
Somersdrag Gr.1-6 Seuns Grys skoolhemp en kortbroek Grys kouse met strepie, swart toeryg skoolskoene of kaalvoet Skooltrui, windbreker, skoolbaadjie of sweetpakbaadjie* |
||||||||||
|
Somersdrag Gr.7 Dogters Wit skoolhemp en blou rompie Wit sokkies en swart skoolskoene Skooltrui, skoolwindbreker, skoolbaadjies of sweetpakbaadjie* |
Somersdrag Gr.7 Seuns Wit skoolhemp, grys kort- of langbroek Grys kouse met strepie, swart toeryg skoolskoene of kaalvoet Skooltrui, skoolwindbreker, skoolbaadjie of sweetpakbaadjie* |
||||||||||
|
WINTERSDRAG |
|||||||||||
![]()
|
|
||||||||||
|
|||||||||||
|
|
||||||||||
|
|
Leerders mag gewone klere aantrek op die dag van hul verjaarsdag.
Maandae mag leerders provinsiale sportsweetpakke
aantrek.
Merk asb alle eiendom baie duidelik.
*Skoolsweetpakke fasseer uit, maar leerders mag dit nog dra
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|



