BESTE RUGBYSKOOL - NOORD VAN DIE BERG - 2 KEER IN 'N RY!!
Afrigters ook as bestes aangekondig!
|
Loading... |
Rugby Prestasies 2010
Wonnies reflekteer trots op die mees suksesvolle rugby- jaar in die geskiedenis van Wonnie rugby.
Die Wonnies het waarlik uitgeblink op die rugby veld in 2010, hier is vlugtig ‘n paar resultate wat behaal is:
0/9 A span haal die semi-finale van die Blou – Bulle A bond uitspele
0/10 A span haal die finaal van die Blou – Bulle groot skole liga
0/11 A span vorder tot in die semi-finaal van Blou-Bulle groot skole liga
Eerste Rugby span tree as liga wenners Noord distrik uit die stryd en vorder ook tot in die semi-finaal van Blou-Bulle groot skole liga
Twee 0/13 seuns behaal provinsiale kleure.