Welkom by die NASKOOLSENTRUM se inligtingsblad

Vir meer inligting oor die naskool en/of om in te skryf kliek hier Naskoolvorm.doc

Tye:              Vanaf 13:20 tot 17:30
Etes:            Ligte middagetes word daagliks voorsien
Studietyd:    Studies vind onder volwasse toesig plaas vanaf 14:30 tot 15:30
Vakansies:   Die naskoolsentrum is oop vanaf 07:00 tot 17:30
Kostes:        Navrae by die kantoor 012-543 0208/9