Koor
|
Loading... |
Vir Laerskool Wonderboom was dit ‘n bedrywige jaar vir die koor, o.l.v. Attie Rossouw en Annette Strydom.
Hierdie jaar het ons afgskop met ‘n baie lekker kamp waar die hele jaar se werk geoefen is.
Die afgelope jaar het die koor 13 keer opgetree. Baie optredes was saam met gesogde kore van Pretroria.
Tydens die ATKV Applous kompetisie het die ons koor ‘n A verwerf.
Ons tree baie op in die Staatsteater en bied ook ons eie koorfees aan waar ander kore saam met ons optree.
Die afgelope jaar was genotvol, besig en ‘n voorreg!