Kernwaardes
Vir ons skool is dit belangrik dat :
- Onderrig sal geskied vanuit 'n Christelike perspektief;
- Hoë akademiese standaarde gehandhaaf sal word;
- Personeel bekwaam en kundig sal wees;
- Leerders fisies sal ontwikkel;
- Leerders as kulturele wese ontwikkel;
- Leerders gemotiveer word om hulle volle potensiaal te bereik;
- Ouers 'n integrale rol as prominente deel van die opvoedingspan sal speel;
- 'n Harmonieuse en stimulerende opvoedkundige klimaat geskep word;
- Die hoogste vlak van effektiewe bestuur verseker word.