Inskrywings Vorms

 

Sal binnekort gelaai word

 

Makro & Myschool aansoekvorms

 

Klik op die onderstaande skakel indien u of 'n makrokaart of 'n Myschoolkaart wil bekom.

 

makro.jpg

Makro Wonderboom en Laerskool Wonderboom het bymekaar gekom om by te dra tot u skool se fondse en u kind se opvoeding.

Laerskool Wonderboom ontvang elke 6 maande 'n persentasie van die winsopslag,

op die aankope wat u as ouer by Makro Wonderboom doen.

U kan d.m.v die vorm hier af te laai, in te vul en aan die skool te besorg (aan ons bemarker, mev. Gerda Klopper),

u persoonlike GRATIS Makro kaart ontvang. As u 'n bestaande Makro kliënt is, vul net u kaart nommer en besonderhede

op die aansoekvorm in en Makro sal u bestaande kaart by die program insluit.

CRO - opvoeding

Nadine Heyneke

0860 406 999

 

 

makrovorm.pdf

 

                              

myschool.jpg

 

Aansoeke vir 'n Myschoolkaart kan ook aanlyn gedoen word by www.myschool.co.za, of

skakel assbelief 0860 100 445 gedurende kantoorure.

Of u kan op die onderstaande skakel klik, die vorm aflaai, invul en

aan die skool terugbesorg (aan ons bemarker, mev. Gerda Klopper).

Of u kan die ingevulde vorm faks na 0866 822 833

of e-pos na cs@myschool.co.za.

 

myschoolvorm.pdf